Schaffhausen is 'n kanton in Switserland met sowat 80 duisend inwoners. 76% van die inwoners praat Duits as moedertaal. Die hoofstad is Schaffhausen.
Developed by StudentB